Joshua 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het die koning van Ai lewendig geneem en hom na Josua gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Israeliete het die koning van Ai lewendig gevang en hom na Josua toe gevat.
Afrikaans 1933/1953
Maar hulle het die koning van Ai lewendig gevang en hom na Josua gebring.
Afrikaans 1983
Die Israeliete het die koning van Ai gevang en hom na Josua toe gevat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning van Ai is egter lewend gevang en na Josua gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Israeliete het die koning van Ai lewendig gevang en hulle het hom vir Josua gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
behalwe die koning van Ai. Hy is gevang en na Josua toe geneem.