Joshua 8:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe bou Josua 'n altaar vir die HERE, die God van Israel, op die berg Ebal,
Afrikaans (NLV) 2011
Josua het daarna ’n altaar op die Ebalberg vir die Here, die God van Israel, gebou.
Afrikaans 1933/1953
Toe het Josua 'n altaar gebou vir die HERE, die God van Israel, op die berg Ebal,
Afrikaans 1983
Daarna het Josua op Ebalberg 'n altaar gebou vir die Here die God van Israel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het Josua vir die Here, die God van Israel, 'n altaar gebou by die berg Ebal,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josua het vir die Here, die God van Israel, 'n altaar gebou op Ebal-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierna het Josua op die berg Ebal ’n altaar gebou vir die Here, die God van Israel.