Joshua 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het vir Josua gesê: Ons is u dienaars. En Josua sê vir hulle: Wie is julle? en waar kom julle vandaan?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het egter vir Josua probeer gerusstel: “Ons is julle onderdane.” “Maar wie is julle regtig,” wou Josua weet, “en van waar af kom julle?”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê hulle vir Josua: Ons is u dienaars! Daarop het Josua hulle gevra: Wie is julle, en waar kom julle vandaan?
Afrikaans 1983
Hulle het vir Josua gesê: “Ons wil u onderdane wees.” “Maar wie is julle en waar kom julle vandaan?” vra Josua.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle sê toe vir Josua: “Ons is u dienaars.” Josua het vir hulle gevra: “Wie is julle en waar kom julle vandaan?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle sê toe vir Josua: “Ons sal vir julle werk.” Josua vra toe: “Wie is julle en van waar kom julle?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie Gibeoniete sê toe vir Josua: “Ons sal julle onderdane wees.” “Wie is julle en waar kom julle vandaan?” wou hy dadelik weet.