Jude 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En met sommige moet julle medelye hê, wat 'n verskil maak:
Afrikaans (NLV) 2011
Dié wat nog besluiteloos is, moet julle met ontferming behandel.
Afrikaans 1933/1953
En aan sommige wat twyfel, moet julle barmhartigheid bewys;
Afrikaans 1983
Oor dié wat in twyfel verkeer, moet julle julle ontferm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ontferm julle ook oor diegene wat twyfel,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet goed wees vir mense wat twyfel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee om vir mense wie se geloof nog swak is. Help hulle sodat hulle geloof sterker kan word, al verdien hulle dit nie.