Judges 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Kaleb: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar het Kaleb beloof: “Die man wat Kirjat-Sefer aanval en inneem, kan met my dogter Aksa trou.”
Afrikaans 1933/1953
En Kaleb het gesê: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.
Afrikaans 1983
By daardie geleentheid het Kaleb beloof: “Ek sal my dogter Aksa as vrou gee aan die man wat vir Kirjat-Sefer aanval en inneem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kaleb het gesê: “Die een wat Kirjat-Sefer aanval en inneem – vir hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kaleb het vir sy soldate gesê: “Die man wat die stad Kirjat-Sefer oorwin en vir ons vat, hy kan met my dogter Aksa trou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hier het Kaleb gesê: “Die man wat dit regkry om Kirjat-Sefer in te neem, kan met my dogter Aksa trou.”