Judges 1:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE was met Juda; en hy het die inwoners van die berg verdryf; maar kon die inwoners van die dal nie verdryf nie, want hulle het ysterwaens gehad.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here was by Juda. Hulle het die heuwelgebiede ingeneem. Hulle kon egter nie die inwoners van die vlakte oorrompel nie, want hulle het ysterstrydwaens gehad.
Afrikaans 1933/1953
En die HERE was met Juda, sodat hy die gebergte in besit geneem het; maar die bewoners van die laagte kon hy nie verdrywe nie, omdat hulle ysterwaens gehad het.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here was met Juda, sodat hy die bergland in besit geneem het. Juda kon egter nie die inwoners van die vlakte verdryf nie, want hulle het ysterstrydwaens gehad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het die mense van Juda gehelp. Hulle het die mense in die berge oorwin, maar hulle kon nie die mense wat in die valleie gewoon het, oorwin en wegjaag nie, want daardie mense het oorlogkarre van yster gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***