Judges 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE: Juda sal optrek; kyk, Ek gee die land in sy hand.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het geantwoord: “Juda moet eerste gaan. Ek gee hom beheer oor die land.”
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand.
Afrikaans 1983
Die Here het geantwoord: “Juda moet gaan. Ek gee die land oor in sy mag.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het geantwoord: “Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in hulle hand.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het gesê: “Die Juda-stam moet eerste gaan. Ek sal hulle help om die land te oorwin.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sê toe: “Stuur vir Juda, want Ek gee die land vir hulle.”