Judges 1:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die huis van Josef het ook opgetrek na Bet-el, en die HERE was met hulle.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mense van Josef het teen Bet-El opgeruk. Die Here was by hulle.
Afrikaans 1933/1953
En die huis van Josef, hulle het ook opgetrek na Bet-el, en die HERE was met hulle.
Afrikaans 1983
Die Josefstam het na Bet-El toe opgeruk en die Here was by hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ook die huis van Josef het opgetrek – na Bet-El. Die Here was met hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die nageslag van Josef het ook teen die Kanaäniete gaan oorlog maak, en die Here het hulle gehelp.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het die afstammelinge van Josef gehelp toe hulle Bet-El aangeval het.