Judges 1:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die huis van Josef het gestuur om Bet-el te ondersoek. (Nou was die naam van die stad voorheen Luz.)
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het mense uitgestuur om Bet-El te gaan verken. Bet-El se naam was vroeër Lus.
Afrikaans 1933/1953
En toe die huis van Josef Bet-el laat bespied -- maar die naam van die stad was tevore Lus --
Afrikaans 1983
Hulle het verkenners na Bet-El toe gestuur. Bet-El was vroeër bekend as Lus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die huis van Josef het Bet-El laat verken. Die naam van die stad was vroeër Lus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het mense gestuur om te kyk hoe hulle in die stad Bet-El kan inkom. Bet-El se naam was voorheen Lus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het verkenners Bet-El toe gestuur. Vroeër was Bet-El ook bekend as Lus.