Judges 1:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kus van die Amoriete was van die opgang na Akrabbim, van die rots af en boontoe.
Afrikaans (NLV) 2011
Die grens van die Amoriete het by Skerpioenpas begin en oor Sela na boontoe geloop.
Afrikaans 1933/1953
En die grens van die Amoriete was van Skerpioen-nek, van die rots af, en verder op.
Afrikaans 1983
Die grens van die Amoriete het by Skerpioenpas by die klip begin en het daarvandaan verder geloop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die gebied van die Amoriete was vanaf die Akrabbimhoogte, vanaf Sela en verder op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die grens van die Amoriete se land het begin by Skerpioen-pas, by die rots, en van daar was die grens hoër teen die berg op.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die grens van die Amoriete se gebied het vanaf Skerpioenpas tot by Sela geloop en van daar af in ’n noordelike rigting.