Judges 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het Adonibesek in Besek gevind, en hulle het teen hom geveg en die Kanaäniete en Feresiete gedood.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het daar op koning Adoni-Besek afgekom en ’n geveg met hom aangeknoop. Hulle het die Kanaäniete en die Feresiete verpletter.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het Adoni-Besek aangetref in Besek en teen hom geveg, en die Kanaäniete en Feresiete verslaan.
Afrikaans 1983
Daar het hy op Adoni-Besek afgekom en teen hom geveg en die Kanaäniete en die Feresiete verslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By Besek het hulle Adoni-Besek teëgekom, teen hom oorlog gemaak en die Kanaäniete en die Feresiete verslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar in Besek het hulle vir Adoni-Besek gekry en hulle het oorlog gemaak teen sy mense. Hulle het die Kanaäniete en Feresiete oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***