Judges 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Juda het teen Jerusalem geveg en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard verslaan en die stad aan die brand gesteek.
Afrikaans (NLV) 2011
Juda het teen Jerusalem gaan veg en die stad ingeneem. Hulle het die inwoners doodgemaak en toe die stad aan die brand gesteek.
Afrikaans 1933/1953
En die kinders van Juda het teen Jerusalem geveg en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard verslaan en die stad aan die brand gesteek.
Afrikaans 1983
Juda het teen Jerusalem geveg en dit ingeneem. Hulle het sy inwoners doodgemaak en die stad aan die brand gesteek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Juda het toe teen Jerusalem oorlog gevoer en dit ingeneem. Hulle het die stad met die skerpte van die swaard verslaan en dit aan die brand gesteek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense van Juda het oorlog gemaak teen die mense van Jerusalem en hulle het die stad oorwin. Hulle het die mense doodgemaak wat daar gewoon het. Toe het hulle die stad afgebrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Juda het Jerusalem aangeval en dit verower. Hulle het al die inwoners doodgemaak en die stad aan die brand gesteek.