Judges 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het vir Jefta gesê: Kom en wees ons owerste, dat ons teen die kinders van Ammon kan veg.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het vir hom gevra: “Kom voer ons aan teen die Ammoniete.”
Afrikaans 1933/1953
en hulle het vir Jefta gesê: Kom en wees ons aanvoerder, dat ons kan veg teen die kinders van Ammon.
Afrikaans 1983
Hulle het vir hom gesê: “Kom word ons aanvoerder sodat ons teen die Ammoniete kan veg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle sê toe vir Jefta: “Kom, wees ons •aanvoerder, sodat ons teen die Ammoniete kan veg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het vir Jefta gesê: “Kom, jy moet ons leier wees, ons wil oorlog maak teen die Ammoniete.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het hom laat weet: “Ons wil hê jy moet ons leier wees sodat ons teen die Ammoniete kan veg.”