Judges 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Ibsan gesterwe en is in Betlehem begrawe.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Ibsan sterf, is hy in Betlehem begrawe.
Afrikaans 1933/1953
En Ebsan het gesterwe en is begrawe in Betlehem.
Afrikaans 1983
Ibsan het gesterf, en hy is begrawe in Betlehem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ibsan het gesterf en is in Betlehem begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ibsan het gesterf, en sy mense het hom begrawe in Betlehem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met sy dood is hy in Betlehem begrawe.