Judges 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ná hom het Ibsan van Betlehem Israel gerig.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná hom het Ibsan uit Betlehem as leier van die Israeliete opgetree.
Afrikaans 1933/1953
En nhom het Ebsan, uit Betlehem, Israel gerig.
Afrikaans 1983
Na Jefta was Ibsan uit Betlehem die leier van die Israeliete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ná Jefta het Ibsan, uit Betlehem, Israel gerig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ná Jefta was Ibsan die leier van die Israeliete. Hy was 'n man van die stad Betlehem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Jefta het Ibsan uit Betlehem die leier van Israel geword.