Judges 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Manóag aan die Engel van die HERE: Wat is u naam, dat ons u eer kan betoon as u woorde gebeur?
Afrikaans (NLV) 2011
Manoag vra toe vir die Engel: “Wie is jy? Wanneer dit gebeur soos jy gesê het, wil ons graag jou naam vereer.”
Afrikaans 1933/1953
Daarop vra Manoag die Engel van die HERE: Wat is u naam, dat ons U kan vereer as u woord uitkom?
Afrikaans 1983
en toe sê Manoag vir die Engel: “Wat is u naam? Wanneer u belofte waar word, wil ons aan u eer betoon.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe vra Manoag vir die Engel van die Here: “Wat is u naam, dat ons U kan vereer as u woord vervul word?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Manoag het vir die Engel van die Here gevra: “Wat is jou Naam, want wanneer die dinge gebeur wat jy gesê het, dan wil ons jou eer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en hy vra toe vir hom: “Wat is jou naam? Ek vra dit sodat ons aan jou eer kan bewys wanneer jou woorde waar word.”