Judges 18:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het daarvandaan deurgetrek na die gebergte van Efraim en by die huis van Miga gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
Van daar het hulle deur die heuwels van Efraim getrek en by Miga se huis uitgekom.
Afrikaans 1933/1953
En daarvandaan het hulle oorgetrek in die gebergte van Efraim en gekom tot by die huis van Miga.
Afrikaans 1983
Van daar af het hulle na die Efraimsberge toe getrek en by Miga se huis gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarvandaan het hulle die grens oorgesteek na die heuwelland van Efraim en by Miga se huis aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van daar het die Dan-manne na die Efraim-berge gegaan en hulle het by Miga se huis gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van daar af het hulle verder getrek tot by Miga se huis in die berge van Efraim.