Judges 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het die HERE verlaat en Baäl en Astarte gedien.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het die Here net so gelos en die Baäls en die Astartes begin aanbid.
Afrikaans 1933/1953
Maar toe hulle die HERE verlaat en die Baäl en die Astartes dien,
Afrikaans 1983
Hulle het opgehou om die Here te dien en hulle het die Baäls en die Astartes gedien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het die Here verlaat en Baäl en die Astartes gedien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, die Israeliete het opgehou om die Here te dien en hulle het die Baäls en Astartes gedien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het die rug vir die Here gedraai en die Baäls en die beelde van Astarte begin dien.