Judges 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het daardie plek Bogim genoem en daar aan die HERE geoffer.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het daarom die plek Bokim genoem. Hulle het daar offers vir die Here gebring.
Afrikaans 1933/1953
en hulle het die plek Bogim genoem en daar aan die HERE geoffer.
Afrikaans 1983
Daarom het hulle die plek Bokim genoem. Hulle het daar 'n offer aan die Here gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het daardie plek toe Bogim genoem, en daar vir die Here offers geslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom het hulle die plek Bokim genoem. Hulle het ook daar offers gebring vir die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom het hulle die plek Bokim genoem. Daar het hulle ook offers vir die Here gebring.