Judges 2:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josua, die seun van Nun, die dienaar van die HERE, het gesterwe toe hy honderd en tien jaar oud was.
Afrikaans (NLV) 2011
Josua, die seun van Nun en dienaar van die Here, is dood op 110 jaar.
Afrikaans 1933/1953
Maar Josua, die seun van Nun, die kneg van die HERE, het gesterwe, honderd en tien jaar oud;
Afrikaans 1983
Josua, seun van Nun en dienaar van die Here, het honderd en tien jaar oud geword. Hy het gesterf,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Josua, seun van Nun, die dienskneg van die Here het op die ouderdom van honderd-en-tien jaar gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Josua, seun van Nun en dienaar van die Here, het gesterf. Hy was 110 jaar oud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nie lank hierna nie is Josua die seun van Nun, die dienaar van die Here, in die ouderdom van 110 jaar dood.