Judges 21:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom het hulle die kinders van Benjamin bevel gegee en gesê: Gaan lê en loer in die wingerde;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het vir die Benjaminiete wat nog nie vroue gekry het nie, laat weet: “Gaan kruip weg in die wingerde.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het die kinders van Benjamin bevel gegee en gesê: Gaan en lê en loer in die wingerde.
Afrikaans 1983
Die leiers het vir die Benjaminiete gesê: “Gaan kruip weg in die wingerde
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle beveel toe die Benjaminiete: “Gaan kruip weg in die wingerde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leiers het vir die Benjamin-mense gesê: “Julle moet in die wingerde gaan lê en wag,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die leiers sê toe vir die Benjaminiete: “Gaan kruip in die wingerde weg