Judges 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou, dapper held!
Afrikaans (NLV) 2011
Die Engel van die Here het toe aan hom verskyn. Hy het vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!”
Afrikaans 1933/1953
En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou, dapper held!
Afrikaans 1983
Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is met jou, dapper kryger!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Engel van die Here het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Jy is 'n man wat kan oorlog maak, en die Here is by jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!”