Judges 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar as jy bang is om af te gaan, gaan dan saam met jou dienaar Fura af na die leër toe.
Afrikaans (NLV) 2011
As jy bang is om hulle te gaan aanval, moet jy en jou helper Pura eers na hulle kamp toe gaan.
Afrikaans 1933/1953
En as jy bang is om af te gaan, gaan jy dan saam met jou dienaar Pura af na die laer toe
Afrikaans 1983
Maar as jy bang is om hulle aan te val, moet jy en jou slaaf Pura eers in hulle kamp ingaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar as jy bang is om af te gaan, moet jy en Pura, jou dienaar, afgaan na die kamp
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar as jy bang is om hulle aan te val, dan moet jy en Pura, die seun wat by jou is, eers na die kamp gaan
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar as jy dalk bang is om hulle aan te val, vat jou dienaar Pura en gaan saam met hom na hulle kamp toe.