Judges 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur in dieselfde nag dat die HERE vir hom gesê het: Staan op, klim af na die leër; want Ek het dit in jou hand gegee.
Afrikaans (NLV) 2011
Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op en gaan af na die Midianiete se laer toe. Ek gee hulle oor aan jou.
Afrikaans 1933/1953
En daardie nag het die HERE vir hom gesê: Staan op, gaan af in die laer, want Ek gee dit in jou hand.
Afrikaans 1983
Dié nag het die Here vir hom gesê: “Kom, gaan na die Midianiete se laer toe. Ek gee hulle in jou mag oor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gedurende daardie nag het die Here vir hom gesê: “Staan op, gaan af na hulle kamp; want Ek gee hulle in jou hand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Jy moet die Midianiete se kamp gaan aanval, Ek sal jou laat wen teen hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daardie nag het die Here vir Gideon gesê: “Staan op! Val die Midianiete se kamp aan, want ek gee hulle in jou mag oor.