Judges 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het ook met die manne van Pnuel gespreek en gesê: As ek in vrede terugkom, sal ek hierdie toring afbreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sê toe vir die mense van Pniël: “Wanneer ek as oorwinnaar terugkom, gaan ek hierdie toring van julle platstoot.”
Afrikaans 1933/1953
Daarop spreek hy ook met die mense van Pnuel en sê: As ek met vrede terugkom, sal ek hierdie toring omgooi.
Afrikaans 1983
Toe sê hy vir die mense van Pniël: “Wanneer ek as oorwinnaar terugkom, sal ek die toring in julle stad platslaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het toe ook vir die manne van Pniël gesê: “Wanneer ek veilig terugkom, sal ek hierdie toring afbreek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir die mense van Pniël gesê: “Ek sal terugkom en nog lewe, en dan sal ek hierdie toring afbreek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sê toe vir die mense van Pniël: “Na my oorwinning kom ek terug en dan kom breek ek die wagtoring van julle stad tot op die grond af.”