Judges 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê al die bome vir die deurdoring: Kom jy en heers oor ons.
Afrikaans (NLV) 2011
“Laaste vra al die bome toe vir die doringbos: ‘Kom jy, kom wees jy koning oor ons.’
Afrikaans 1933/1953
Toe sê al die bome vir die steekdoring: Kom jy, wees koning oor ons!
Afrikaans 1983
“Toe sê al die bome vir die doringbos: ‘Kom, wees jý koning oor ons.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Oplaas sê al die bome toe vir die steekdoring, ‘Kom jy, wees koning oor ons!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê al die bome vir die doringbos: ‘Dan moet jy ons koning kom wees.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uiteindelik het al die bome na die doringbos toe gedraai en gesê: ‘Wees jy dan ons koning!’