Judges 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Abimeleg drie jaar oor Israel geregeer het,
Afrikaans (NLV) 2011
Abimelek het drie jaar lank oor Israel regeer.
Afrikaans 1933/1953
Toe Abim,leg drie jaar oor Israel geheers het,
Afrikaans 1983
Abimelek het drie jaar lank oor Israel geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Abimeleg het drie jaar lank oor Israel geheers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
In die derde jaar nadat Abimelek oor die Israeliete begin regeer het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abimelek het drie jaar oor Israel regeer.