Judges 9:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Gaäl het voor die manne van Sigem uitgetrek en teen Abiméleg geveg.
Afrikaans (NLV) 2011
Gaäl, met die mense uit Sigem agter hom, het uitgetrek om teen Abimelek te gaan veg.
Afrikaans 1933/1953
Toe trek Gaäl uit voor die burgers van Sigem en veg teen Abim,leg.
Afrikaans 1983
Gaäl is toe voor die burgers van Sigem uit en hy het teen Abimelek gaan veg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gaäl het toe op die voorpunt van die burgers van Sigem uitgetrek en teen Abimeleg geveg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gaäl en die manne van Sigem het toe gaan oorlog maak teen Abimelek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gaäl het toe die mense van Sigem gevat om teen Abimelek te gaan veg.