Judges 9:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die manne van Israel sien dat Abimeleg dood was, het hulle elkeen na sy plek toe gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die Israeliete sien dat Abimelek dood is, het elkeen teruggegaan na sy huis toe.
Afrikaans 1933/1953
En toe die manne van Israel sien dat Abim,leg dood was, het hulle elkeen na sy woonplek gegaan.
Afrikaans 1983
Toe die Israeliete sien Abimelek is dood, is hulle almal huis toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die manne van Israel sien dat Abimeleg dood is, het hulle weggegaan, elkeen na sy woonplek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en toe die Israeliete sien Abimelek is dood, het elkeen teruggegaan na sy huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe die Israeliete sien Abimelek is dood, het hulle omgedraai en huis toe gegaan.