Lamentations 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy was vir my soos 'n beer wat lê en loer, en soos 'n leeu in skuilplekke.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy is soos ’n beer wat my voorlê, soos ’n leeu wat vir my lê en wag.
Afrikaans 1933/1953
Dalet. Hy is 'n beer wat my voorlê, 'n leeu in skuilplekke.
Afrikaans 1983
Hy is soos 'n beer wat my inwag, soos 'n leeu wat my voorlê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy is 'n beer wat my voorlê, 'n leeu in skuilplekke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy is soos 'n beer wat lê en wag om my te vang, soos 'n leeu wat stilletjies na my toe kruip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy is soos ’n beer wat my voorlê, ’n leeu wat my lê en inwag.