Lamentations 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het sy boog gespan en my gestel as 'n teken vir die pyl.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het ’n pyl in sy boog gespan en sekuur na my gekorrel.
Afrikaans 1933/1953
Hy het sy boog gespan en my as 'n teiken vir die pyl opgestel.
Afrikaans 1983
Hy het sy boog gespan en my 'n teiken vir sy pyle gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het sy boog gespan, my as teiken opgestel vir die pyl.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het sy pyl geneem en Hy het sy boog se snaar styfgetrek want Hy wou my skiet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het die pyl in sy boog gespan. Hy het van my die teiken gemaak waarna Hy met sy pyle skiet.