Lamentations 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het die pyle van sy pylkoker in my niere laat ingaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sy houer met pyle op my leeggeskiet.
Afrikaans 1933/1953
He. Hy het die pyle uit sy pylkoker in my niere laat ingaan.
Afrikaans 1983
Hy het sy pyle diep in my liggaam ingeskiet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die pyle uit sy koker het Hy in my niere laat indring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het sy pyle in my lewer ingeskiet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het sy pylkoker op my leeggemaak met al die pyle wat Hy op my afgeskiet het.