Lamentations 3:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek was 'n bespotting vir my hele volk; en hulle lied die hele dag.
Afrikaans (NLV) 2011
My eie mense lag vir my. Hulle sing heeldag spotliedjies oor my.
Afrikaans 1933/1953
Ek het 'n belagging geword vir my hele volk, hulle spotlied die hele dag.
Afrikaans 1983
Ek word uitgelag deur my hele volk, hulle sing heeldag spotliedjies oor my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek word uitgelag deur al my mense; hulle spotlied klink heeldag op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al my mense lag vir my, hulle sing oor my en spot vir my, die hele dag lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My volk lag vir my en maak aanmekaar spotliedjies oor my.