Lamentations 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het my met bitterheid vervul, Hy het my dronk gemaak van als.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het my vol gemaak met bitter dinge. Hy laat my bitterheid drink.
Afrikaans 1933/1953
Hy het my met bitter kruie versadig, my genoeg wilde-als laat drink.
Afrikaans 1983
Hy het my bitter dinge laat sluk, die lewe vir my galbitter gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met bitter kruie het Hy my versadig, my in oormaat wildeals laat drink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het my lewe baie moeilik en bitter gemaak, dit was soos wanneer ek wilde-als geëet het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy laat my bitter dinge sluk tot ek nie meer kan nie. Hy maak dit galbitter vir my.