Lamentations 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En U het my siel ver verwyder van vrede; ek het voorspoed vergeet.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het al vergeet hoe dit is om gelukkig en voorspoedig te wees.
Afrikaans 1933/1953
En U het my siel van die vrede verstoot, ek het die goeie vergeet.
Afrikaans 1983
Hy het alle rus van my af weggeneem; ek het al vergeet van voorspoed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vrede is my ontneem, die goeie het ek vergeet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is niks vrede in my lewe nie, ek weet nie meer hoe dit voel wanneer dit goed gaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het vergeet hoe dit is om gelukkig en tevrede te wees.