Lamentations 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dink aan my ellende en my ellende, die als en die gal.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer ek aan my pyn en my hartseer dink, word ek bitter.
Afrikaans 1933/1953
Sajin. Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wilde-als en die gif.
Afrikaans 1983
Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dink aan my nood en my swerwersbestaan, aan die wildeals en gif.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet onthou dat ek swaarkry, en dat ek nêrens 'n plek het waar ek kan woon nie. Wanneer ek daaraan dink, dan is dit vir my soos wilde-als en gif.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek word bitter wanneer ek aan my pyn en hartseer dink.