Lamentations 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het my gelei en my in die duisternis gebring, maar nie in die lig nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het my na ’n plek gejaag waar daar geen lig is nie.
Afrikaans 1933/1953
My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig.
Afrikaans 1983
Hy het my die donker in gejaag, my laat loop op 'n pad sonder lig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het my gedryf, my in die donker laat loop, sonder lig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gevoel Hy jaag my en Hy bring my in 'n donker plek waar daar nie lig is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het my weggejaag na ’n baie donker plek toe.