Lamentations 3:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God is die HERE vir die wat Hom verwag, vir die siel wat Hom soek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here is goed vir hulle wat op Hom wag en Hom soek.
Afrikaans 1933/1953
Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
Afrikaans 1983
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Goed is die Here vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here is baie goed vir elkeen wat wil doen wat Hy vra en elkeen wat op Hom hoop.