Lamentations 3:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is goed vir 'n man dat hy die juk in sy jeug dra.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is goed om van jongs af te leer om geduldig vir die Here te wag.
Afrikaans 1933/1953
Dit is goed vir 'n man dat hy die juk in sy jeug dra.
Afrikaans 1983
dit is goed vir 'n mens om sy las in sy jeug te dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Goed is dit vir 'n jong man om 'n juk in sy jeug te dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is goed wanneer iemand 'n juk moes dra toe hy jonk was,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit is goed om van jongs af te leer om geduldig vir die Here te wag.