Lamentations 3:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy sit alleen en swyg, want hy het dit op hom gedra.
Afrikaans (NLV) 2011
Mense moet geduldig sit en wag totdat die Here aandag aan hulle gee.
Afrikaans 1933/1953
Jod. Laat hom eensaam sit en swyg, as Hy hom dit opgelê het.
Afrikaans 1983
Laat hy in sy eensaamheid geduldig bly as God hom die las opgelê het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy moet alleen sit in stilte, want die Here het dit op hom gelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
wanneer hy alleen moes sit en moes stilbly omdat die Here die juk op hom gesit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Iemand moet geduldig wees as daar van hom verwag word om stil te wees en te wag.