Lamentations 3:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy gee sy wang vir hom wat hom slaan; hy is vol smaad.
Afrikaans (NLV) 2011
Draai jou ander wang wanneer jou vyande jou beledig.
Afrikaans 1933/1953
Laat hy die wang gee vir die wat hom slaan, laat hy genoeg kry van smaad.
Afrikaans 1983
laat hy sy wang draai vir wie hom slaan, laat hy maar oorvloedig smaad ondervind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy moet sy wang draai na dié wat hom slaan; laat hy versadig word van skande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is goed wanneer iemand sy wang draai na die persoon toe wat hom wil klap, dit is goed wanneer hy aanhou toelaat dat mense hom spot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy moet maar sy trots sluk wanneer hulle hom beledig. Hy moet maar die ander wang ook na hulle toe draai.