Lamentations 3:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die HERE sal nie vir ewig verstoot nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Want die Here laat ’n mens nie vir altyd eenkant nie.
Afrikaans 1933/1953
Kaf. Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie.
Afrikaans 1983
Die Here verstoot 'n mens nie vir altyd nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My Heer verwerp beslis nie die mens vir ewig nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want die Here los mense nie vir altyd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sluit ’n mens mos nie vir altyd uit nie.