Lamentations 3:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar al veroorsaak hy droefheid, tog sal hy medelye hê volgens die grootheid van sy barmhartighede.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy bring wel hartseer, maar Hy het ook medelye omdat sy troue liefde so groot is.
Afrikaans 1933/1953
Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van sy goedertierenhede;
Afrikaans 1983
as Hy beproewing oor 'n mens gebring het, ontferm Hy Hom weer, want sy liefde is groot:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar as Hy iemand bedroef het, ontferm Hy Hom met die volle omvang van sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy laat mense swaarkry, maar Hy word weer jammer vir hulle, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy maak ’n mens wel seer. Omdat sy liefde so groot is, kry Hy ons ook weer jammer.