Lamentations 3:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Hy verdruk die mensekinders nie gewillig en bedroef nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy geniet dit nie wanneer mense seerkry of hartseer is nie.
Afrikaans 1933/1953
want nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.
Afrikaans 1983
dit is teen sy sin dat Hy mense in ellende en beproewing bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy verdruk en bedroef mensekinders teen sy sin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here verneder nie graag mense nie. Hy laat hulle ook nie verniet seerkry nie.