Lamentations 3:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om al die gevangenes van die aarde onder sy voete te verbrysel,
Afrikaans (NLV) 2011
Die leiers van sy volk het gevangenes mishandel.
Afrikaans 1933/1953
Lamed. Dat hulle al die gevangenes van die aarde onder hul voete vertrap,
Afrikaans 1983
Dat al die gevangenes in die land mishandel word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dat al die gevangenes van die aarde vertrap word;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sien wanneer mense slegte dinge doen aan die gevangenes in die land,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here sien dit raak as gevangenes mishandel word.