Lamentations 3:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om die reg van 'n man af te wyk voor die aangesig van die Allerhoogste,
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het mense se regte vertrap in die teenwoordigheid van die Allerhoogste.
Afrikaans 1933/1953
dat hulle die reg van 'n man verdraai voor die aangesig van die Allerhoogste,
Afrikaans 1983
dat iemand se reg vertrap word voor die Allerhoogste,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat die reg van 'n mens voor die Allerhoogste geskend word;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die Hoogste God sien wanneer mense nie reg doen aan ander mense nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sien wanneer mense verontreg word, teen die wil van die Allerhoogste.