Lamentations 3:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om 'n man in sy saak te ondermyn, keur die HERE nie goed nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle behandel mense in die hof onbillik. Hulle dink Hy sien dit nie raak nie.
Afrikaans 1933/1953
dat hulle 'n mens onregverdig behandel in sy regsaak -- het die HERE dit nie gesien nie?
Afrikaans 1983
dat 'n mens in 'n regsaak veronreg word — die Here sien dit raak!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat enige mens se regsaak verydel word – sien my Heer dit nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die Here sien wanneer mense sê onskuldige mense is skuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy kyk hoe mense in die hof onbillik behandel word.