Lamentations 3:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie is dit wat sê, en dit gebeur as die HERE dit nie beveel nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Kan daar iets gebeur as die Here dit nie toelaat nie?
Afrikaans 1933/1953
Mem. Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die Here dit nie beveel nie?
Afrikaans 1983
Wie kan iets beplan, en dit gebeur, as die Here nie die bevel gee nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie sê iets en dit gebeur as my Heer dit nie gebied het nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kan enigiemand iets laat gebeur as die Here nie daarmee instem nie?