Lamentations 3:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom kla 'n lewende mens, 'n mens oor die straf van sy sondes?
Afrikaans (NLV) 2011
Waaroor sal ons kla wanneer ons gestraf word omdat ons oortree het?
Afrikaans 1933/1953
Wat klaag 'n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.
Afrikaans 1983
Wat kla 'n mens oor sy lewe? Hy moet liewer sy sonde oorwin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat kla 'n mens terwyl hy nog leef, 'n jong man oor die straf op sy sonde?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom kla 'n mens wat lewe? 'n Mens wat lewe, moenie kla nie. Nee, hy moet sy sonde oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Waaroor sal ’n mens kla wanneer hy lewe al het hy verkeerd gedoen?