Lamentations 3:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat ons ons hart met ons hande ophef tot God in die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat ons ons harte en hande uitsteek na God daarbo en sê:
Afrikaans 1933/1953
laat ons ons hart saam met die hande ophef tot God in die hemel en sê:
Afrikaans 1983
laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek en bely:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat ons ons harte saam met ons hande ophef na God in die hemel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat ons ons hart en ons hande na die Here in die hemel uitsteek. Laat ons met alles wat ons het tot Hom bid: